U finansiële bydrae help ons om effektief te bly om kerke te stimuleer tot gesondheid en lewenskragtigheid.
As u graag wil bydra tot die werk van Church on the Move, kan u dit doen deur ’n bankoorplasing na die onderstaande bankrekening. U kan ook ons aanlyn-integrasie-opsie (PayFast) gebruik om gerieflik en veilig ’n skenking te maak. Aanlyn betalings word in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) verwerk.
As u ’n skenking in ’n ander geldeenheid as Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) maak, gebruik asseblief die wisselkoers omskakelaar hieronder om uit te werk hoeveel ZAR u in die betalingsvenster moet invoer.
Bankbesonderhede
Rekening Naam: World Thrust SA (werksaam as Church on the Move)
Bank: Standard Bank (Suid-Afrika)
Bankkode: 051001
Swift kode vir internasionale bydraes: SBZAZAJJ
Rekeningnommer: 022457844