Welkom by

CHURCH ON THE MOVE

Geen gemeente is te GROOT.

Geen gemeente is te KLEIN.

Wie is ons?

Ons is ’n bediening wat daarop gemik is om die kerk aan te moedig en te ondersteun in haar pogings om die Evangelie oral beskikbaar te maak vir mense.

Wat doen ons?

Ons wil die kerk teruglei na Bybelse vitaliteit en gesondheid sodat sy effektief kan beweeg met die Evangelie van ons Here Jesus Christus.

Ons doel

Ons doel is om die Evangelie wêreldwyd te versprei deur saam te werk met plaaslike gemeentes en hulle toe te rus om sendingaksies te begin.


Sluit by ons aan in ons missie om die kerk te dien en die onbereiktes te bereik — van jou plaaslike gemeente tot kerke regoor die wêreld.

Neem die Gereedheids Inventaris

Voltooi hierdie GRATIS evaluasie om te sien hoe gereed jou gemeente is om betrokke te raak by sendingwerk.

Teken in om ons nuusbrief te ontvang

© 2024 Church on the Move SA - Alle Regte Voorbehou

Volg ons op sosiale media